Velddraf met woorde
Sun Oct 12, 08:00 - Sun Oct 12, 12:00
KleinBlouKlip Farm
ABOUT
In samewerking met EasyEquities en CN&CO
Kom skop stof op in Afrikaans!
By die Velddraf is jy méér as net ’n nommer. Elke deelnemer hardloop of stap met ’n unieke Afrikaanse woord as registrasienommer. Jy kan dalk “mampoer” wees, of “maaifoedie”, “agteros” of “spoedvraat”!
Kom neem deel en herontdek die tongtrippelterme en kleurvolle woorde wat Afrikaans só bekkig maak.
Registrasie: 07:00
10 km Vastrap – 08:00 | R150
5 km Japtrap – 08:15 | R100
Waterpunte op die roete
Medalje vir elke deelnemer
Podiumpryse + gelukkige trekking
Prysuitdeling ná afloop van die wedloop
Geen tye sal geneem word nie – dit gaan oor die plesier en die taal!
Trots geborg deur: Coke, PVM, EasyEquities, Monarch Coffee Cartel en CN&CO.
***
In collaboration with EasyEquities and CN&CO
Come and kick up some Afrikaans dust!
At the Velddraf you are more than just a number. Each participant runs or walks with a unique Afrikaans word as a registration number. You could be “mampoer”, or “maafoedie”, “agteros” or “spoedvraat”.
Take part and rediscover the tongue-twisters and colourful words that make Afrikaans so unique.
Registration: 07:00
10 km Vastrap – 08:00 | R150
5 km Japtrap – 08:15 | R100
Water points on the route
Medal for each participant
Podium prizes + lucky draw
Prize giving after the race
No time keeping – it’s about the fun and the ‘taal’
Proudly sponsored by: Coke, PVM, EasyEquities, Monarch Coffee Cartel and CN&CO.