No under 18s

SPOEGWOLF - WILDEBEEST LIVE BOKSBURG

Fri Sep 4, 18:00 - Fri Sep 4, 23:00

Wildebeest Live

ABOUT

BOKSBURG - KAARTJIES VERKOOP VINNIG


SPOEGWOLF LIVE IN BOKSBURG


Maak reg vir ’n onvergeetlike aand saam met een van Suid-Afrika se gewildste bands! Spoegwolf bring hulle energie, hits en vibe na Wildebeest Live Boksburg vir ’n One Night Only show wat jy nie wil mis nie.


Verwag al jou gunsteling songs, ’n elektriese atmosfeer en ’n volgepakte venue!


• Datum: Vrydag, 4 September 2026

• Tyd: Show 21:30 / Deure Open 18:00

• Venue: Wildebeest Live, Boksburg

• Toegang: R200 pp - NB! Beperkte kaartjies besikbaar.


FIRST COME FIRST SERVE


Bespreek nou: Whatsapp Ultimate Events Sa vir meer info by 065 873 8907


Kom vroeg, bring jou mense en kom geniet ’n aand van goeie musiek, vibes en memories!

DIRECTIONS

SPOEGWOLF - WILDEBEEST LIVE BOKSBURG
Wildebeest Live
Trichardt, Bardene, Boksburg, 1459, South Africa
Get Directions