Hannon
Sat Jul 11, 15:00 - Sat Jul 11, 16:00
Event is online
ABOUT
Geniet ’n virtuele vertoning met Hannon in die gerief van jou woning en kry bietjie inspirasie om van jou inperkingsorge te vergeet en voor te berei vir jou nuwe voorkoms ná die inperking.
Drie gelukkige dames sal deur Hannon gekies word om wenke oor hul haarstyl en grimering te ontvang.
Daarbenewens sal jy 25% afslag op jou aanlyn-aankope van Hannon-produkte ontvang wanneer jy ’n kaartjie koop.
Foto-inskrywings
Diegene wat kaartjies koop, sal die geleentheid kry om ‘n kop-en-skouer foto van hulself te stuur na locals.live@media24.com voor Vrydag 3 July 12nm.
Hannon sal 3 dames uit die foto-inskrywings kies en hulle tydens die vertoning raad en wenke gee om hul voorkoms te verfris.