Ontbyt saam met Dr Gustav Gous
Sat May 15, 08:30 - Sat May 15, 10:00
NG Elarduspark
ABOUT
Dr Gustav Gous kom gesels met ons oor die volgende tema:
Die regte aanpak, teen Covid se psigo-sosiale impak.
- Hanteringsmeganismes vir individue, gesinne, besighede, kerke en samelewingstrukture.
Die geleentheid sal in die NG Elarduspark se kerkruim plaasvind.
Na afloop van die sessie sal daar koffie en eetgoed bedien word en daar sal geleentheid wees om saam te kuier.