Family friendly
Elvis Blue @ Elvis Brew
Fri Jan 7, 17:00 - Fri Jan 7, 20:00
Elvis Brew Co
ABOUT
Kom geniet 'n middag op die gras by Elvis Blue se Padstal. Goeie musiek, lekker eetgoed te koop en dalk 'n wyntjie of 'n biertjie om die jaar mee af te skop!
Neem kennis asseblief:
- Bring jou eie kampstoel of piekniek kombers.
- Geen eie kos of drank word toegelaat nie. Alle is te koop by die padstal.
- Kinders onder 7 gratis
- Alle Covid reels geld
AS JY 'N VIP Kaartjie gekoop het, onthou - jy het sitplek onder die dak, jy hoef nie jou eie stoel te bring nie. Ook toegang tot jou eie privaat privaat kroeg. Beperkte VIP kaartjies beskikbaar
DIRECTIONS
Elvis Blue @ Elvis Brew
Elvis Brew Co
Next to Bargain Nursery, R404, across George Airport, George, 3560
Get Directions