FREE OPTIONS

Jan Styl Donasies

Tue Mar 8, 18:00 - Tue Mar 8, 21:00

Hoërskool Jan van Riebeeck

ABOUT

Die Jan Styl deelnemers kompeteer om soveel moontlik donasies in te vorder vir liefdadigheid.

U kan hier borgkaartjies koop deur die naam van betrokke die leerder/s te kies uit die kaartjieopsies en die bedrag te laai wat u graag wil betaal.

Dankie vir u ondersteuning!