Irene Louise Van Wyk
Sat May 7, 16:00 - Sat May 7, 21:00
The Off Road Sports Pub & Grill
ABOUT
Koop vroegtydig kaartjies om teleurstelling te voorkom!
Ongelukkig neem ons géén tafelbesprekings nie. Ons werk op ‘n “1st come, 1st serve” basis.
Geen eie kos of drank word toegelaat nie - ons restaurant en kroeg is oop.
Ons is 'n gesinsvriendelike venue en ons verwelkom graag gaste van enige ouderdom.
Toegang : R100 PP
Kinders onder 12 gratis..
Voor Sanger vanaf 16:00
Irene Louise Van Wyk vanaf 20:00
Aanwysings:
Vanaf Parys gaan oor die brug +/- 2 km aan die linkerkant (Waar die vliegtuig staan) op die Fochville/ Potchefstroom Pad (R53) .
Vir navrae, kontak vir Gert – 060 578 5944.