No under 13s

Vrolike Vrou 2022

Sun Oct 30, 13:00 - Sun Oct 30, 16:30

Laminin Agora

ABOUT

Vrolike Vrou is n jaarlikese byeenkoms wat aangebied word in die Garden Route. Die druk, verantwoordelikheid en verwagtinge van Vrou wees, ongeag hoe oud of jonk jy is, kan sy tol eis! Die Vrolike Vrou byeenkoms se doel is om al die pragtige vroue te vevris, te motiveer en te inspireer! Bring al die vroue in jou lewe en kom lag, huil en geniet jouself saam met 100de ander vroue!


Ons sprekers is, Gretha Wiid en Marciel Hopkins (aaanbieder van Boer soek n Vrou)