FREE OPTIONS

Hoe spreek mens 'n Bybelse seën uit oor jou kind? - Ds. Nati Stander

Sun Jun 12, 18:00 - Sun Jun 12, 19:15

George-Bergsig Gemeente

ABOUT

Ds. Nati Stander gee praktiese toerusting om gelowiges te help om 'n Bybelse seën oor hulle kinders uit te spreek.

  • George-Bergsig Gemeente
  • Sondag 12 Junie om 18:00
  • 'n Kinderoppasdiens is beskikbaar (plek is beperk, so bespreek asb. betyds)
  • Koffie vooraf beskikbaar en pannekoek te koop
  • Toegang is gratis