FREE OPTIONS
Family friendly
Leah kom kuier!
Sat Sep 24, 18:00 - Sun Sep 25, 00:00
De Tol Farm Deli
ABOUT
Kom geniet Erfenis Dag saam met Leah by De Tol !
24 September 2022
16h30 - Kom geniet die rugby by De Tol voor Leah se vertoning!
19h30 – Leah
Kuier en musiek na afloop van Leah se optrede.
Kroeg en eet goed beskikbaar.
**Slegs kaart betalings sal aanvaar word.
Kontak De Tol by 067 410 3315 of by [email protected] vir vooraf koepon aankope om rye te vermy.
Hierdie koepons kan afgehaal word vanaf 18:00 wanneer hekke open.
Geen piekniek mandjies of eie drinkgoed word toegelaat nie.
Kontak De Tol by 067 410 3315 vir enige navrae.