FOR ANY INFORMATION CONTACT 0823048985
Jopie Fees
Sat Jul 9, 09:00 - Sat Jul 9, 22:00
Hillside Golf Club
ABOUT
JOPIE FEES 2016Ons jaarlikse Jopie fees is weer hier,en die jaar gaan ons GROTER en BETER wees!!!
Jul kan vermaak verwag soos:
-Dans groepe
-Kinder vermaak
-Stalletjies-een in elke soort
-Sang vermaak-Hoof sangers is Juan Boucher & Brenden Peyper en nog 5 ander sangers.
-en nog vele meer.
Hekke maak oop 10uur.
Ingang:
R100 volwas.
R80 Kinders onder 14jaar.
R40 vir kleuters onder 6jaar.
Die jaar se winste gaan direk aan Wollies diere eenheid in Hesteapark!!!
Kom wees deel van ons Pret en vermaak