Family friendly

Kaskenades in Speelgoedland

Tue Sep 27, 17:30 - Tue Sep 27, 18:30

AGS Kerk Moedergemeente

ABOUT

Bambini Montessori bied aan:


Kaskenades in Speelgoedland.


In Speelgoedland kan die poppe praat en die teddie bere dans en sing.

Daar is 'n feëprinses en 'n bliksoldaat en 'n nar wat uit sy kassie spring.


Sonja besluit om haar tassie te pak en weg te loop speelgoedland toe.


Koning Rosekrans is siek in die bed en kan nie op speelgoedland se probleme let nie.


Sonja weet soos enige vyf jarige alles en bied aan om dié probleme op te los en so begin 'n hele avontuur..........

DIRECTIONS

Kaskenades in Speelgoedland
AGS Kerk Moedergemeente
76 Jorissen St, Polokwane Ext 4, Polokwane, 0700
Get Directions

protected by
Queue-Fair
Free Tier