Sokkie Jol 5 Nov 2022

Sat Nov 5, 20:00 - Sun Nov 6, 02:00

Highlander Pub

ABOUT

Saterdag 5 November bring ons weer die beste 70's, 80's, 90's, Sokkie, Langarm, Afrikaans en Dans musiek na Highlander Pub in Brackenfell. Ons gaan groot met SKRMNKLS (Jou Ma Se Favourite DeeJays) op die decks. 20:00 gooi ons meul op die vloer, skuif die stoele weg en party dat die stof so staan.

Geen drank mag in gevat word nie maar daar is n kroeg wat specials op die aand sal doen.


Kom geniet die aand saam met ons.

Geen persone onder 18 jaar oud.

Right of admission reserved.

DIRECTIONS

Sokkie Jol 5 Nov 2022
Highlander Pub
Leo Cl, Brackenfell South, Cape Town, 7560
Get Directions