Albert Frost : Vr, 4 November : Blohmhuis Teater, Strand
Fri Nov 4, 18:00 - Fri Nov 4, 22:00
Blohmhuis Teater
ABOUT
Kom deel 'n intieme vertoning, en eksklusief vir slegs 60 gaste, saam met Albert Frost op Vr, 4 November.
R100 p/p
R150 Platter Canapé + 1 Glas Wyn
Kontantkroeg, vars gebakte koeke en ander gebakte geregte, asook heerlike Illy koffie te koop beskikbaar.
Deure open 18h00
Vertoning begin 20h00
Adres: 36 Michau Street, Stand, Cape Town
Enige verdere navrae, kontak Mari op 0718722713
Albert Frost is 'n bekende en gerespekteerde blues sanger, rock kitaarspeler en vervaardiger in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Vir die afgelope twee dekades het die energieke vertonings van hierdie uiters talentvolle en bekwame kitaarspeler gehore meegevoer terwyl hy behendig afwissel tussen ritme en "lead", terwyl hy akoestiese en elektriese kitare "showcase". Sy eerste liefde is blues, wat spruit uit die invloed van sy lang verhouding met die Blues Broers saam met wie hy sedert 1994 opgetree het.
https://www.facebook.com/albert.frost.music1