No under 18s
Koos Kombuis : Vr, 9 September : Blohmhuis Teater, Strand
Fri Sep 9, 18:00 - Fri Sep 9, 22:00
Blohmhuis Teater
ABOUT
Koos Kombuis is ‘n Suid-Afrikaanse kulturele ikoon. Aktief in verskeie genres, werk hy as rubriekskrywer, skrywer, musikant en kunstenaar sedert die laat 1980’s.
Kom deel 'n intieme vertoning, en eksklusief vir slegs 60 gaste, saam met Koos Kombuis op Vrydag, 9 September.
R270 per persoon sluit die vertoning met 'n glas wyn en hors d'oeuvres / canapés in.
Kontantkroeg, vars gebakte koeke en ander gebakte geregte, asook heerlike Illy koffie te koop beskikbaar.
Deure open 18h00
Vertoning begin 20h00
Adres: 36 Michau Street, Stand, Cape Town
Enige verdere navrae, kontak Mari op 0718722713