No under 18s
Gert Vlok Nel : 15 Oktober : Blohmhuis Teater, Strand
Sat Oct 15, 18:00 - Sat Oct 15, 22:00
Blohmhuis Teater
ABOUT
Kom deel 'n intieme vertoning saam met Gert Vlok Nel op Saterdag, 15 Oktober.
R250 p/p
R150.00 Platter Canapé + 1 x Glas Wyn
Kontantkroeg, vars gebakte koeke en ander gebakte geregte, asook heerlike Illy koffie te koop beskikbaar.
Deure open 18h00
Vertoning begin 20h00
Adres: 36 Michau Street, Stand, Cape Town
Enige verdere navrae, kontak Mari op 0718722713