No under 18s

Jan Blohm & Ryno Velvet #velvetblohm ALBUM LAUNCH : 11 November : Blohmhuis Teater, Strand

Fri Nov 11, 18:00 - Fri Nov 11, 22:00

Blohmhuis Teater

ABOUT

Jan Blohm & Ryno Velvet wat vroeër vanjaar as die sangduo VelvetBlohm gedebuteer het, stel hulle album bekend by Blohmhuis Teater!


Kom deel 'n intieme vertoning, en eksklusief vir slegs 60 gaste, saam met Jan Blohm & Ryno Velvet op 11 November.


R250 p/p

R150.00 Platter Canapé + 1 x Glass Wine


Kontantkroeg, vars gebakte koeke en ander gebakte geregte, asook heerlike Illy koffie te koop beskikbaar.


Deure open 18h00

Vertoning begin 20h00


Adres: 36 Michau Street, Stand, Cape Town


Enige verdere navrae, kontak Mari op 0718722713