Die Ware Wingerdstok

Fri Oct 14, 16:00 - Sat Oct 15, 18:30

Adam Small Theatre Complex

ABOUT

Droom jy van ‘n tros druiwe, word dit geassosieer met ‘n simbool van gemeenskap, familie, vriende en rykdom. Jesus het water in wyn verander.

‘n Wingerdboer sal jou vertel dat dit noodsaaklik is om die wingerd te snoei ten einde goeie kwaliteit druiwe te verseker. Snoeityd, oestyd, parstyd.

Stellenbosch. Skelmbos.

Hier in die hartjie van die wynland is die druiwe maar eintlik suur.

 

DIRECTIONS

Die Ware Wingerdstok
Adam Small Theatre Complex
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions