No under 18s

Adam Tas : 16 November : Blohmhuis Teater, Strand

Wed Nov 16, 18:00 - Wed Nov 16, 22:00

Blohmhuis Teater

ABOUT

Adam Tas, sanger van die grootste bosveld stories! Kom kuier saam die 16de November by Blohmhuis Teater!


Kaartjies vir die vertoning is R120 p.p. Jy kan ook vooraf 'n glas wyn en bord canapé bestel teen R150 p.p.

Kontantkroeg, vars gebakte koeke en ander gebakte geregte, asook heerlike Illy koffie is op die aan te koop.


Deure open 18h00.

Vertoning begin 20:00


Adres: 36 Michau Street, Stand, Cape Town


Enige verdere navrae, kontak Mari op 0718722713