The Poetry of Sheila Cussons: a mystical approach to inner refinement/ Die poësie van Sheila Cussons: ‘n mistiese benadering tot innerlike verfyning.
Sun Nov 20, 10:15 - Sun Nov 20, 11:00
The Little Way Chapel @ Temenos
ABOUT
We celebrate the poet on her centenary by looking at her mystical approach towards her striving to refine her inner being. Her journey’s end is an inner exploration to her as a spiritual being. She is considered one of the great poets of the 20th century and is often compared with T.S. Eliot and Emily Dickenson.
Met die viering van die digter se eeufeesjaar word bestek opgeneem van haar mistieke benadering in haar strewe tot innerlike verfyning. Haar reis is na haarself – haar werk is ‘n innerlike verkenning van haar spiritualiteit. Sy word beskou as een van die groot digters van die 20ste eeu en haar werk word dikwels gelyk gestel aan die van T.S. Eliot en Emily Dickinson.