Moet nie vergeet om jou kaartjie vir Adam Tas te kry nie.
Family friendly
Adam Tas
Sat Mar 11, 17:00 - Sat Mar 11, 22:00
The Outpost Dullstroom
ABOUT
Ons wag al lank, maar Adam Tas kom kuier binnekort in Dullstroom.
Kom sluit by ons aan om ‘n aand van goeie kwalitieit Musiek te geniet.
Deure maak 17:00 oop.
Aandete om 17:15 tot 18:45 ingesluit.
Kontant kroeg beskikbaar.