Arno Carstens : 28 Januarie : Blohmhuis Teater, Strand

Sat Jan 28, 18:00 - Sat Jan 28, 23:00

Blohmhuis Teater

ABOUT

Kom deel ‘n intieme vertoning slegs vir 60 gaste saam met Arno Carstens Saterdag 28 Januarie by Blohmhuis Teater, gepaard met 'n kuns uitstalling van Arno Carstens se nuutste kunswerke,


Sy kuns sal vanaf 18:00 in die Blohmhuis Kuns Galery uitgestal word, kom gerus enige tyd vanaf 18:00, dit gaan n belewenis wees om dit te sien!


R250 per persoon

Jy kan vir R150 'n glas wyn en 'n canapé platter by bestel,

Kroeg (Kontant/kaartmasjien) vars gebakte koeke en ander gebakte geregte is ook te koop beskikbaar.


Deure open 18h00

Vertoning begin 20:00


Adres:

36 Michau Street, Stand, Cape Town


Enige verdere navrae, kontak Mari gallery@blohmhuis.co.za of op 0718722713