Neil Sandilands with guest artists Schalk Joubert en Albert Frost on 9 Feb & Schalk Joubert en Mauritz Lotz on 10 Feb
Thu Feb 9, 19:30 - Fri Feb 10, 21:30
The Theatre Linden
ABOUT
Neil Sandilands Somertoer 2023
“Woorde & Akkoorde na die Noorde”
DONDERDAG 9 FEB
Met gaskunstenaars Schalk Joubert & Albert Frost
VRYDAG 10 FEB
Met gaskunstenaars Schalk Joubert & Mauritz Lotz
Die Teater Linden is trots om die geliefde Suid-Afrikaanse akteur en musikant Neil Sandilands te verwelkom saam met
gevierde musikante Schalk Joubert & Albert Frost op Donderdag aand en Schalk Joubert & Mauritz Lotz op Vrydag
aand, wat 'n musikale repertorium uitvoer. Die Teater Linden is trots om die geliefde Suid-Afrikaanse akteur en musikant Neil Sandilands te verwelkom saam met
gevierde musikante Albert Frost & Schalk Joubert wat 'n musikale repertorium uitvoer.
Sandilands speel musikaal af as 'n poëtiese ontvouing van storievertelling in sy moedertaal, Afrikaans - Sandilands boei
ons harte met 'n bietjie protes, selfveragtende humor en ironie ingeweef in 'n links van middel-aflewering op sy ukulele
en akoestiese kitaar.
Werklik boeiend, outentiek, amusant. 'n Betowerende vertoning!
Soos Die Burger se Kunsteredakteur, Laetitia Pople geskryf het:
“Lirieke wat iets beteken. Daar was protes, hartstog, gatvolgeit en nog meer in sy liedjes. Mens vind vinnig aanklank en
sy liefde vir die hier en nou is aansteeklik en hy torring aan die hartsnare. Met Sandilands se unieke, grinterige stem en
die vol klank van instrumente was dit vir my belewenis.”
Neil Sandilands Live Tour 2023
“Woorde en Akkorde na die Noorde”
THURSDAY 9 FEB
Performing with guest artists Schalk Joubert & Albert Frost
FRIDAY 10 FEB
Performing with guest artists Schalk Joubert & Mauritz Lotz
The Theatre Linden is proud to welcome the beloved South African actor and musician Neil Sandilands together with
celebrated musicians Schalk Joubert & Albert Frost on Thursday evening and Schalk Joubert & Mauritz Lotz on Friday
evening, performing a musical repertoire.
Playing out musically as a poetic unfolding of storytelling in his native tongue, Afrikaans - Sandilands captivates our
hearts with a little bit of protest, self-deprecating humour and irony woven into a left of centre delivery on his ukulele
and acoustic guitar.
Truly engaging, authentic, amusing. A mesmerising show!
As Die Burger's Arts Editor, Laetitia Pople wrote:
“Lirieke wat iets beteken. Daar was protes, hartstog, gatvolgeit en nog meer in sy liedjes. Mens vind vinnig aanklank en
sy liefde vir die hier en nou is aansteeklik en hy torring aan die hartsnare. Met Sandilands se unieke, grinterige stem en
die vol klank van instrumente was dit vir my belewenis.”
Neil Sandilands with guest artists Schalk Joubert en Albert Frost on 9 Feb & Schalk Joubert en Mauritz Lotz on 10 Feb.
Live seated performance. Age restriction 16+ years.