Valentynsfees saam Lisie Basson
Tue Feb 14, 18:00 - Tue Feb 14, 22:00
Landje
ABOUT
VALENTYNSFEES op 'n somersaand in die buitelug.
Kom vier valentynsfees saam jou pelle om ‘n langtafel met iets te hap en musiek deur Lisie Basson.
***KAARTJIE SLUIT IN KOS OPSIES VAN JOU KEUSE EN VERTONING.
Tyd: 18:00-22:00
KIES 'n OPSIE:
Woodfired Pizzas by @landje Basic...R 300 per persoon (Hawaiian/Regina/Margarita)
Woodfired Pizza by @landje Gourmet...R 350 per persoon (Surprise)
Cheeseplatter @original.delicious
serves 2...R 500
Sweetplatter @original.delicious
serves 2...R 300
Cheese & sweetplatter
serves 2...R 800
Fotos van julle as paartjie of groep pelle as herinnering word geneem with styled set by @eventhire en is ingesluit in die kaartjie.
BESPREKING NOODSAAKLIK.
BEPERKTE PLEK BESKIKBAAR.
KONTANT VRYE KROEG BESKIKBAAR slegs kaarte of snapscan