Romanza Stoom, Die Kontrak deur Erla-Mari Diedericks
Tue Feb 21, 17:30 - Tue Feb 21, 21:00
De Oude Social Cafe
ABOUT
Vier die liefde saam met ons!
Kom onmoet
ERLA-MARI DIEDERICKS
Skrywer van ons eerste erotiese liefdesverhaal in die Romanza Stoom-reeks,
DIE KONTRAK
Romanza-skrywer Malene Breytenbach kuier ook saam met ons
Datum: Dinsdag, 21 Februarie 2023
Tyd: 17h30 vir 18h00
Kaartjies teen R200 per persoon, sluit 'n ligte ete in.
DIRECTIONS
Romanza Stoom, Die Kontrak deur Erla-Mari Diedericks
De Oude Social Cafe
1 Pandoer St, Welgemoed, Cape Town, 7530
Get Directions