Family friendly
"JAN SE SKULD"-FEES 2023
Fri Sep 15, 14:00 - Sun Sep 17, 00:00
Hugenote Sportgronde
ABOUT
Groter, beter, LAERSKOOL JAN VAN RIEBEECK se "JAN SE SKULD"-FEES 2023
Kunstenaars: Bernice West, Snotkop, Spoegwolf, Juan Boucher, Eloff
Marius D, Mia, Micheal & Eugene.
- 15 & 16 September 2023
- Vrydag 14:00 - 0:00
- Saterdag 9:00 - 0:00
- WAAR?? Hoërskool Hugenote se sportgronde
!! KAARTJIES !!
Laerskool leerders:
- Ouderdom van 0-3 jaar: GRATIS
- Ouderdom van 4 - 13 jaar: R20 per dag.
- Jannies leerders wat aan massa revue deelneem is GRATIS!
- Gekontroleerde veilige parkering: R20 per kar per dag.
- (GESLUIT)Early bird kaartjies beskikbaar tot einde Mei 2023
Vrydag - R150Saterdag - R200Naweekpas R330
!!BOGENOEMDE PRYSE SLUIT EINDE MEI!!
!!FEES KAARTJIE PRYSE!!
- Vrydag - R200
- Saterdag - R250
- Naweekpas - R400
- Koelerboks fooi R150 per ingang!
!! Stalletjies !!
Bespreek jou stalletjie vandag.
Kontak Marienette van der Walt by fees-mark@jvrlaerskool.co.za
!!Lapas!!
Onthaal 20 gaste per aand.
Kontak Lorraine Sceepers by 063 777 2717
*terme en voorwaardes geld
DIRECTIONS
"JAN SE SKULD"-FEES 2023
Hugenote Sportgronde
Trichardt Ave, Paul Krugersoord, Springs, 1559
Get Directions