FREE OPTIONS
Family friendly

Jan Blohm, Saarkie & Eugene

Sat May 6, 17:00 - Sun May 7, 00:00

Whistler Rum Distillery

ABOUT

Moenie die geleentheid misloop nie, 'n hele Saterdag vol goeie musiek, rum en vriende!


Dit gaan beslis 'n vol dag wees wat beloof om vir almal 'n goeie tyd te verseker.


Maak solank 'n aantekening in jou dagboek en kry solank jou kaartjies - Beperkte kaartjies is beskikbaar.


Bring jou kampstoel en kom geniet die dag saam met al jou vriende en familie by Whistler Rum Distillery. Kontant kroeg met 'n groot verskeidenheid verversings en pizza's sal beskikbaar wees die heeldag.


VIP Tafels beskikbaar, geen kinders onder 18 word in die area toegelaat nie.