Family friendly

Oupa en Ouma - Klein Treetjies, Groot Drome

Fri May 12, 09:00 - Fri May 12, 19:00

Laerskool Unika Skoolsaal

ABOUT

"Klein Treetjies, Groot Drome...."

'n Dogtertjie smeek haar mamma om die boek te lees. Die boek neem Emma op 'n verbeeldingsreis.........

Wat gaan sy tog eendag word? 'n Boervrou, 'n dokter, 'n dominee of dalk.....


Sy wik en weeg, maar hoe langer sy dink sien sy uiteindelik 'n skitter-blink plan in haar toekoms wink.


DIRECTIONS

Oupa en Ouma - Klein Treetjies, Groot Drome
Laerskool Unika Skoolsaal
21 Locksley Rd, Robindale, Randburg, 2194, South Africa
Get Directions