Family friendly

Ko lat ons sing!!

Mon May 15, 18:30 - Mon May 15, 20:30

HS Stellenbosch, Skoolsaal

ABOUT

HS Stellenbosch bied n luisterryke aand met koorsang aan! Die volgende kore neem deel:

  • Brandslang
  • HS Stellenbosch Koor
  • Cape Choral Academy
  • LS Eikestad se Eike- & Akkerkoor
  • LS Stellenbosch se Junior- & Senior Koor

DIRECTIONS

Ko lat ons sing!!
HS Stellenbosch, Skoolsaal
Jannasch Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600
Get Directions