WCG Konferensie '23 | His Name Is

Sat Aug 26, 17:30 - Sun Aug 27, 20:30

Worcester Christen Gemeente

ABOUT

WCG KONFERENSIE '23

Kom herlaai en kom herfokus op wat saak maak by hierdie konferensie naweek.


Tema vir vanjaar se konferensie:

His Name Is.. Ons bring die fokus terug na die Naam bo elke naam.


Sprekers: 




  • Joe Niemand
  • Rhys en Emma Acton van Hillsong Suid-Afrika


Konferensie Datums & Tye:

Die konferensie duur van Saterdagaand 26 Augustus 2023 tot Sondagaand 27 Augustus 2023.


Dit bestaan uit drie sessies:


Sessie 1 - Saterdagaand 18h30 - 20h30 (deure open 18h15)

Sessie 2 - Sondagoggend 09h30 - 11h00 (deure open 09h00)

Sessie 3 - Sondagaand 18h00 - 20h00 (deure open 17:45)


Milk & Honey Koffiewinkel:

Ons moedig jou aan om lekker voor of na die tyd te kom "fellowship" by WCG se eie Milk & Honey koffiewinkel.

Voor en na elke sessie sal die koffiewinkel vir 'n uur oop wees, gereed om jou te bedien met heerlike worsrolletjies, pannekoek en brownies.

Kontant- en kaartfasiliteite sal beskikbaar wees.


Kaartjie verkope:

Konferensie Prys: R200pp

*Neem Kennis: Kaartjies by die deur is R250pp.*

Kinders onder die ouderdom van 7 het gratis toegang.

DIRECTIONS

WCG Konferensie '23 | His Name Is
Worcester Christen Gemeente
68 Baring St, Worcester Central, Worcester, 6849
Get Directions