Hoopstad Gloei vir Jesus

Fri Jul 28, 18:00 - Fri Jul 28, 21:00

Hoërskool Hoopstad

ABOUT






Kom geniet 'n Lofontploffing van hedendaagse

lof en aanbiddingsmusiek, grapjas Norman

reusagtige Glowpoppe, die Goeie Nuus Fabriek dansspan se aksieliedjies en die goed geoefende

poppehanteerders. Word weer soos 'n kind en staan in verwondering oor al die verskillende glowkarakters, musiek en stories. Kom geniet 'n Jesusfees van kleur, lig en musiek. Ideaal vir laerskoolkinders, kleuterskole, kerke, ma's en pa's, ouma's en oupa's en sommer die hele gesin.

Trek neonklere en kleurvolle hoede aan. Bring asb sakgeld vir glowsticks, battery aangedrewe gloeistokke en eetgoedjies. Die konsert duur ongeveer 2 ure met 'n kort breek tussen in.


Gratis inkom vir kinders 0- 3 jaar wie op hul ouers se skote sit.

DIRECTIONS

Hoopstad Gloei vir Jesus
Hoërskool Hoopstad
Hoopstad, 9479
Get Directions