KLOU

Wed Jul 26, 20:00 - Wed Jul 26, 20:50

Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch

ABOUT

Drama 13 | Taal


Geskryf deur Minke Marais

Regisseur Minke Marais

Met Jana Malan


Luca en Elaai is van kinds af soul mates, ten minste in háár oë. Hulle het saam grootgeword, verlief geraak en, soos in die flieks, ook hartseer beleef. Maar hierdie is nie Elaai se verhaal nie; nee, dis Luca s'n. 'n Een-vrouvertoning wat die kompleksiteit en werklikheid van die lewe uitbeeld, en die impak van ander se lewens op ons toon. Hoe ons verlede soms sonder keuse aan ons klou. Of hoe ons self kies om vas te hou aan wat was.