No under 13s

Jessie, die man en die maan

Thu Oct 12, 15:00 - Sun Oct 15, 14:00

Hoërskool Lückhoff

ABOUT

AB is ’n man wat sy vrou én seun aan die maan afstaan. Eers ontaard hulle liefde in ’n huwelik van misbruik en pyn, veral nadat Jane deur haar swangerskap verlam word. Jessie word op ’n volmaanaand gebore, iets waaroor AB se pa hom waarsku. Wanneer Jessie sy ma verloor, begin sy soeke na die maan, die plek waar hy glo sy ma rus.

STARRING

Carlo Daniels

DIRECTIONS

Jessie, die man en die maan
Hoërskool Lückhoff
98 Bloekom Ave, Idasvallei, Stellenbosch, 7609, South Africa
Get Directions