Family friendly

Woerie-fees

Sat Oct 19, 14:00 - Sat Oct 19, 23:00

Hoërskool Centurion

ABOUT

Wat 'n fees!

Dis die Woerie-fees op 19 Oktober 2024 by Hoërskool Centurion.


Voel die gees van die Woerie-fees!

Op die A-veld met A-klas kunstenaars! Geniet die aand saam met:

- Zaan Sonnekus - As jy nie weet wie hy is nie, vra jou tiener!

- Droom saam met Droomsindroom! 

- Word vermaak deur die beste lewendige opvoering in Suid-Afrika - Robbie Wessels.


Kaartjies:


  • VIP Tafel

'n Lekker ete vir 8 mense wat die volgende insluit:

  • Spit, Groente en oop kroeg


  • Golden Circle laat jou toe om die naaste aan die aksie te wees.


  • Kinders onder 6 is gratis.


DIRECTIONS

Woerie-fees
Hoërskool Centurion
118 Selborne Ave, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions