Cape Choral Academy: Bolandse Misse
Tue Oct 10, 20:00 - Tue Oct 10, 21:00
Standard Bank Endler
ABOUT
’n Versameling van groot koor en orkeswerke – die Karoo-mis van Xander Kritzinger en Vivaldi se Magnificat – is van die musiek wat saamgeweef word tot ’n reis deur die jare. Die tydloosheid van die werke binne ’n bewussyn van ons hedendaagse uitdagings en vieringe herinner ons daaraan dat ons dinge soms mis, maar dikwels ook raakvat. Dit is die musiek wat ons saambind en verander.
A collection of great choral and orchestral works – the Karoo Mass by Xander Kritzinger and Vivaldi’s Magnificat are some of the musical masterpieces that will take audiences on a journey through the years. The timelessness of the works within the context of our contemporary challenges and celebrations, reminds us that there are things that we sometimes miss and things that we are able to reach out and touch. It is the music that binds and changes us.