Delela (astrant)
Mon Oct 9, 09:30 - Sat Oct 14, 19:30
HMS Bloemhof-skoolsaal
ABOUT
Die erfgename van die Strauss-Smith-familiefortuin bestuur ’n transformasie-en-diversiteitsprojek vir die familiestigting, maar dinge loop lelik skeef. Hulle ambisieuse inisiatief is deel van ’n golf van diversiteitspogings wat gewild is onder organisasies regdeur die land. Die Strauss-Smith-stigting is een van Suid-Afrika se oudste en rykste privaat-liefdadigheids-instellings, maar alles is in gedrang ná ’n nuwe diversiteitsaanstelling die familie se sin van verantwoordelikheid uitdaag en ’n publisitietsnagmerrie tot gevolg het.
The heirs to the Strauss-Smith family fortune manage a ‘transformation and diversity project’ for the family foundation, but things go horribly wrong. Their ambitious initiative is part of a wave of diversity efforts popular among organisations across the country. A new diversity appointment challenges the family’s sense of responsibility and results in a publicity nightmare for one of South Africa’s oldest and richest private charities.