Family friendly

Monodruk met plantmateriaal 11 October 2023

Wed Oct 11, 10:30 - Wed Oct 11, 13:30

US Botaniese Tuin

ABOUT

By dié werksessie deur die fynbos kunstenaar, Hermien van der Merwe, werk elke deelnemer op ’n tuisgemaakte gelliplaat om mooi, tekstuurryke kunsmonodrukke op papier te maak. Van plante, lap, kant, tou tot tydskrifte en meer word in die drukkersink geplaas om ’n monodruk van die tekstuur op die gelliplaat te maak. Daar word hoofsaaklik op vorm, kleur en komposisie gefokus om die beste produk te skep. Geen vorige ondervinding is nodig nie. Elke deelnemer gaan huis toe met ’n klein versameling pragtige, oorspronklike kunswerke. Alle kunsmateriale en gereedskap is ingesluit by die kaartjieprys.


At this workshop led by fynbos artist, Hermien van der Merwe, each participant will work on a homemade gelli plate to create beautiful, textured art monoprints on paper. Items such as plants, cloth, lace, rope, magazines and much more are placed in the printing ink to create a monoprint of the texture on the gelli plate. The focus is primarily on using shape, colour and composition to create the best product. No previous experience is necessary. Each participant will go home with a small collection of beautiful, original works of art! All art materials and tools are included in the ticket price.

STARRING

Hermien van der Merwe

DIRECTIONS

Monodruk met plantmateriaal 11 October 2023
US Botaniese Tuin
2 Murray St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions