No under 18s
Die vegetariër
Tue Oct 10, 11:00 - Sun Oct 15, 11:40
Renish Girls' High
ABOUT
Hulle was net nog ’n getroude paartjie tot sy op ’n dag ophou vleis eet… Só begin ’n reeks gebeure van toenemende fisieke en psigiese verset. Haar man, swaer en suster is getuies van hierdie enigmatiese reis en haar groeiende fantasieë wat toenemend plantaardige vorme aanneem. ’n Verhoogverwerking van Han Kang se roman The Vegetarian, wenner van die 2016 Man Booker International-prys.
STARRING
Tinarie van Wyk Loots, Wilhelm van der Walt, Stian Bam & Melissa Myburgh
DIRECTIONS
Die vegetariër
Renish Girls' High
10 Koch Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions