No under 13s

Magda Louw

Thu Oct 12, 10:30 - Sat Oct 14, 11:00

Renish Girls' High

ABOUT

In dié eenvroustuk gegrond op die gewilde kykNET-komedie bevind Magda Louw haar in haar herfsjare op nasionale televisie. Maar skielik is sy nie meer net die tannie in die straat nie, maar die tannie in mense se sitkamers – en nou ook die tannie op die verhoog. Wat sal sy kwytraak met ’n mikrofoon in haar hand? Wat is haar siening oor sosiale media, gewig, plooie, reis en sommer rys ook?

STARRING

Desiré Gardner

DIRECTIONS

Magda Louw
Renish Girls' High
10 Koch Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions