No under 13s

Laerskool Noord

Fri Oct 13, 10:00 - Sat Oct 14, 14:15

kykNET HS Stellenbosch

ABOUT

“Kyk noord en stoot voort” is dalk Laerskool Noord se leuse, maar in dié lekkerlag-produksie is dit allesbehalwe die geval. Terwyl drie onderwyseresse ’n verrassingspartytjie beplan vir die skoolhoof wat aftree, ontaard die personeelkamer in ’n tikkende tydbom. Boonop gaan Meneer enige oomblik aankondig wie by hom oorneem as die nuwe hoof. Kan dit een van hulle wees?

STARRING

Margit Meyer-Rödenbeck, Marion Holm, Ilne Fourie & Neels Coetzee

DIRECTIONS

Laerskool Noord
kykNET HS Stellenbosch
18 Jannasch Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions