FREE OPTIONS
Family friendly

Juan Boucher

Fri Aug 11, 17:00 - Fri Aug 11, 21:00

Elephant Bull Sports Bar

ABOUT

Dit is tyd om te DANS MET GEVAAR!!!


Daar is geen twyfel dat Juan Boucher se musiek jou sal laat dans of neem op 'n reis na goed-voel eiland!

Sy musiek is onmisbaar waar Suid-Afrikaners bymekaar kom en sy kreatiewe optredes laat ons verstom. As mens vra wie die mense wil sien optree is hy altyd heelbo aan die lys. So hier is dit nou!


Juan, hou so aan, jy laat mense dans! Bring jou dans skoene en kom wys vir Juan hoe lank jy vir hom gewag het!


Kry jou Kaartjies nou!

Bespreek Tafel van 4 R1000

Sluit in keuse van Bottel drank met mix. Meer info onder kaartjies.

Bespreek VIP Tafel. Daar is net 10 beskikbaar R1500

Sluit in keuse van Bottel drank met mix, Bottel shooters (kroeg keuse) en snack platter. Meer info onder kaartjies.


Enkel kaartjies R150 per Volwasse

R100 Hoërskool

R50 Laerskool

GRATIS Voorskool


Kontak

Monique 072 063 1961

Ruan 060 982 5300


elephantbullbar@srixzone.net


Volg ons op FB vir al ons shows en dinge wat plaasvind!

https://www.facebook.com/elephantbullbar?mibextid=LQQJ4d

protected by
Queue-Fair
Free Tier