Family friendly

Valiant Swart

Fri Sep 1, 17:00 - Fri Sep 1, 22:00

Landje

ABOUT

Kom geniet 'n intieme buitelug vertoning saam Valiant Swart.

Lekker vure, goeie wyn en puik pizzas om die aand saam vriende te geniet.


1 September

R 200pp


Hekke open: 18:00

Voor vertoning: 18:30

Hoof vertoning: 19:30

Hekke toe: 23:00


Woodfired Pizzas te koop.

CASHLESS Bar met lekker wyn en drankies.


DIRECTIONS

Valiant Swart
Landje
46 Graham Rd, Shere, 0084
Get Directions