Family friendly

Kuieroggend met Daniel & Rolene Strauss

Sat Sep 16, 09:30 - Sat Sep 16, 13:00

Baiha Blue Restaurant, Diaz Hotel, Mosselbaai

ABOUT

Helpende Hand Wes-kaap nooi jou hartlik uit na 'n kuieroggend saam met Daniel & Rolene Strauss. Dit word aangebied ten bate van die Wes-kaapstreek se behoeftige studente.


Gelukkige trekkings en lootjies van bekende kunstenaars se skeppings.


16 September om 9:30

Bahia Bleu Restaurant, Diaz Hotel, Mosselbaai


R185 per persoon of R1 850 per tafel van 10.

Ligte ete ingesluit.


Slegs beperkte kaartjies beskikbaar.


Kom kry finansiële en emosionele toerusting vir die lewe!

DIRECTIONS

Kuieroggend met Daniel & Rolene Strauss
Baiha Blue Restaurant, Diaz Hotel, Mosselbaai
1 Beach E Blvd, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6500
Get Directions