Elvis Blue live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

Thu Aug 31, 19:30 - Thu Aug 31, 20:45

Kapstadt Brauhaus Durbanville

ABOUT

Afrikaanse Ikoon, besigheidsman, finominale musikant en liedjieskrywer, noem hom wat jy wil! Elvis Blue is ‘n gesogte musikant in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf wat harte van jonk tot oud verower.

Met ‘n betowerende tog komiese en unieke styl vermaak hy vele gehore landswyd. Van toeka se musiek tot nou sit Elvis Blue sy eie kleur en geur aan liedjies wat mense laat skaterlag en saam sing. Met ‘n intieme betrekking vertel Elvis Blue stories wat jou op ‘n reis neem of selfs weer laat droom. Dit alles terwyl hy toekkenings soos Tempo’s, SAMA’S & Ghoema’s laat inryg.


‘n Aand saam met Elvis Blue is altyd gevul met treffers wat die hart snare roer, die hande laat klap en die hart weer laat

droom en om hom en die befaamde saksofoonspeler Hiram Koopmaan saam op die verhoog te sien is nie iets wat mens gou vergeet nie!


Waar: Kapstadt Brauhaus Durbanville

Wanneer: 31 Augustus

Tyd: 19:30 vir 20:00

DIRECTIONS

Elvis Blue live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
Kapstadt Brauhaus Durbanville
Heritage Square C/O Gladstone and, Vrede St, Durbanville, Cape Town, 7550
Get Directions