No under 18s

VEILING 2024 - NG KERK DRIEANKERBAAI

Wed Jul 31, 18:00 - Wed Jul 31, 23:00

Mykonos Taverna

ABOUT

Kom geniet ons jaarlikse veiling ten bate van ons gemeente en ons gemeenskap in Seepunt by Mykonos Taverna, 343 Main Road, Seepunt. Soos elke jaar is die ontspanne aand, met tog 'n bietjie opwinding tussen die bieërs, iets wat jy nie wil misloop nie. Die veiling is nie net ‘n geleentheid vir heerlik saam kuier vir die gemeenskap nie, maar ook 'n belangrike bron van inkomste vir ons klein dog groeiende Drieankerbaai gemeente.

Word bederf met heerlike "Tapas) en wyn terwyl afslaer MC du Toit wegbreeknaweke, oorspronklike kunswerke, wyn, verrassingsitems en veel meer ten bate van ons gemeenskap sal opveil.

Join us for a relaxed, yet exciting evening of snacks, wine and head-to-head bidding at this year’s annual auction! Mykonos Taverna, 343 Main Road, Sea Point, will host and cater the event, while MC duToit entertains and incites the bidding. Up for grabs are weekends away, accommodation, wines, original artworks, surprises and much, much more -with proceeds supporting our community and congregation. This is an evening you don’t want to miss!

We really hope to see you there, not just because it will be a fun evening but also because this event is a very important fundraising for our small, but growing congregation.

DIRECTIONS

VEILING 2024 - NG KERK DRIEANKERBAAI
Mykonos Taverna
343 Main Rd, Sea Point, Cape Town, 8005
Get Directions