Bergengel Trilogie

Sat Sep 2, 14:00 - Sat Sep 2, 15:00

Kapel by Silver Mist Gastehuis

ABOUT

Carina Stander


Carina Stander het nuwe wêrelde geskep in die trilogie Bergengel, Wonderwese en Die Waterplek: Afrika (deel 1) wat selde voorheen in Afrikaans gedoen is.


Sy is ook ’n digter en die bundels die vloedbos sal weer vlieg en woud van nege en negentig vlerke het uit haar pen verskyn. Haar debuutroman, Wildvreemd, verskyn in 2011.


Carina is ook ’n beeldende kunstenaar en bring van haar kunswerke saam na die klein kapel op Kaapsehoop waar sy meer gaan vertel hoe haar wêrelde – die sienbare en die onsienbare – vergestalting kry. 


DIRECTIONS

Bergengel Trilogie
Kapel by Silver Mist Gastehuis
4 Hans Merensky St, Panorama, Modjadjiskloof, 0835
Get Directions