Jak de Priester - Picknic Dinner with Jak de Priester (Hangklip-Kleinmond Ceramic & Porcelain Festival)

Fri Sep 22, 19:00 - Fri Sep 22, 21:00

Seerower Festival Tent

ABOUT

Na twintig suksesvolle jare in die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf, het Jak de Priester beslis geen bekendstelling nodig nie. 


Kom geniet 'n aand van musiek en heerlike kos in die geselskap van die Sally Williams sanger. In die Seerower Tent gaan Sjef Frans, van Carry Me Home Restaurant & Deli, ons met hul gewilde Piekniek-ete bederf.


Bespreek jou kaartjie om teleurstelling te voorkom, daar is slegs kaartjies vir 50 paartjies beskikbaar.


MENU


Picnic dinner



  • Cold meat and cheese selection 
  • Quiche
  • Chicken skewers
  • Pate
  • Bread 
  • Mix salad 
  • Brownies