FREE OPTIONS

SOUP & SHERRY EVENING @ THE BLADES

Wed Jul 31, 18:00 - Wed Jul 31, 23:00

The Blades

ABOUT

Jaarlikse fondsinsameling ten bate van Kameedrift Trauma Support.


The Blades in samewerking met Kameeldrift Trauma Support bied 'n gesellige Sop & Sjerrie aand aan 31 Julie 2024.


Deure open om 17h45 met 'n warm Sjerrie of 'n vrugtesappie tydens aankoms.


Verskeidenheid soppe om te kies en te keur van. Geurige brode en tuisgemaakte konfyt met Koffie na die tyd.


Kontant kroeg beskikbaar.


Verskeidenheid pryse te wen vir groot en klein.


Veiling geskied om 19h30-20h00 ten bate van Kameeldrift Trauma Support.


Kinders onder 10jaar gratis.

DIRECTIONS

SOUP & SHERRY EVENING @ THE BLADES
The Blades
Plot 75, Zeekoegat, Kameeldrift Rd, East, Pretoria, 0035
Get Directions