Hoërskool Die Wilgers Koorfees 2023

Wed Sep 27, 18:30 - Wed Sep 27, 20:00

Wilge Teater - Hoërskool Die Wilgers

ABOUT

Hoërskool Die Wilgers is trots om vanjaar 'n koorfees aan te bied!


Wees deel van 'n aand van koorsang 27 September 2023, by ons splinternuwe Wilge Teater.


Daar is slegs 120 sitplekke beskikbaar.


27 September 18:30 - 20:00

H/S Die Wilgers koor saam met die Sound Collective ensemble. Die kore van Laerskool Tygerpoort en Laerskool Pretoria-Oos tree ook op by die fees op.

DIRECTIONS

Hoërskool Die Wilgers Koorfees 2023
Wilge Teater - Hoërskool Die Wilgers
8 Frank Rd, Die Wilgers, Pretoria, 0184
Get Directions