No under 16s

Afval

Fri Oct 13, 11:30 - Sun Oct 15, 16:45

Hoërskool Lückhoff

ABOUT

Die Van der Merwes lyk soos ’n doodnormale middeljarige paartjie. Daar is net een kinkel in die kabel … Johan van der Merwe is ‘n reeksmoordenaar. Elsa en Johan word onkant gevang wanneer hul dogter haar nuwe kêrel, Hugo, onverwags een Sondagmiddag by die huis aanbring en een van Johan se slagoffers ontsnap. Hugo besef vinnig als is nie pluis by sy “aanstaande” skoonouers nie.Oorspronklik ontwikkel by die Première Teaterfees 2022

STARRING

Mia van der Merwe, Minke Marais, Graeme Watson, Nichola Viviers, Jean du Plessis, Damian de Villiers, Trompie Booysen en Gita Fourie.